Rhodesiese Spoorweë 20ste klas
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Rhodesiese Spoorweë 20ste klas, later Zambiese Spoorweë en Nasionale Spoorweë van Zimbabwe 20ste klasse, was een van die grootste en kragtigste stoomlokomotiewe in die Suidelike halfrond.
NRZ 20A-klas no. 747, by die koolbunker in Dete, Julie 1990 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Vervaardiger | Beyer, Peacock and Company |
Model | 20ste Klas Garratt |
Klas | 20ste, 20A |
Vervaardig | 1954-1957 |
Aantal gebou | 61 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-8-2+2-8-4 "Double Mountain" Garratt |
UIC wielklassifikasie | (2′D1′)(1′D2′) h4t |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Dryfwielomtrek | 1,295 mm (51 dm) |
Lengte | 31.45 m |
Asbelasting | 16.7-16.9 t |
Lokomotiefmassa | 134 t leeg 219.9 t - 222 t gelaai |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Stoomketeldruk | 1 380 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 5.9 m2 |
Verhittingsoppervlak: – Buise en pype |
259 m2 |
– Vuurkas | 21.8 m2 |
281.0 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 69.399 m2 |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 508 mm (20 dm) boor, 660 mm (26 dm) slag |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 270 kN (60 700 lb-vt) teen 75% stoomketeldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Rhodesiese Spoorweë Zambiese Spoorweë Nasionale Spoorweë van Zimbabwe |
Aantal in klas | 61 |
Vlootnommer(s) | RR: 700–760; NRZ: 730–737, 740–750 |
Afleweringsdatum | 1954-1958 |
Eerste tog | 1954 |
Onttrekkingsdatum | 1970–1992 |
Met 61 lokomotiewe wat gebou is, is hulle die vierde grootste klas Garrattlokomotiewe ooit gebou - ná die Suid-Afrikaanse Spoorweë klas GMA, (120), die Rhodesiese Spoorweë 15de klas, (74) en die Suid-Afrikaanse Spoorweë klas GF (65).
Die 20ste Klas Garratt-stoomlokomotiewe is afgelewer van 1954 tot 1958. Slegs een maatskappy het die lokomotiewe gebou naamlik Beyer, Peacock and Company. Die lokomotief was toegerus met Walschaerts-klepratwerk.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |