Richmond, Vrystaat

Richmond is 'n klein mynnedersetting in Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Dit lê net oos van die stad Vereeniging oorkant die Vaalrivier.

Richmond
Richmond is in Vrystaat
Richmond
Richmond
 Richmond se ligging in Vrystaat
Koördinate: 26°41′37″S 27°56′15″O / 26.69361°S 27.93750°O / -26.69361; 27.93750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMetsimaholo
Oppervlak
 • Totaal0,49 km2 (0,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal229
 • Digtheid467/km2 (1 210/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.8%
 • Bruin mense1.3%
 • Swart mense93.9%
Taal (2011)
 • Sotho 34.6%
 • Xhosa 21.1%
 • Tsonga 11.8%
 • Zoeloe 11.0%
 • Ander 21.5%
Skakelkode016

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Richmond". Sensus 2011.