Romani
Indo-Ariese taal
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Roma.
Romani of Romanes (romani ćhib) is 'n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in Sentraal- en Oos-Europa deur 3 miljoen Roma gepraat word. Dit is verwant aan Hindi en Oerdoe. In Kosowo en Noord-Masedonië word Romani as plaaslike ampstaal erken en in Duitsland,[4] Finland, Hongarye,[5] Noorweë, Oostenryk, Roemenië, Slowenië en Swede[6] word Romani amptelik as minderheidstaal erken.
Romani romani ćhib | ||
---|---|---|
Gepraat in: | verskeie Europese lande | |
Gebied: | Sentraal- en Oos-Europa | |
Totale sprekers: | 3 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Hindoestani Romani | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Kosovo[2] (plaaslik) Noord-Masedonië[3] (plaaslik) | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | rom | |
ISO 639-3: | rom | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die belangrikste dialekte (volgens moedertaalsprekers) is: Vlax-Romani (500 000[7]), Balkan-Romani (600 000[8]) en Sinte-Romani (300 000[9]). Die verskille tussen verskeie variëteite is so groot soos, byvoorbeeld, die verskille tussen verskeie Slawiese tale.[10]
Verwysings
wysig- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
- ↑ (en) Constitution of the Republic of Kosovo Geargiveer 11 Oktober 2017 op Wayback Machine (PDF; 244 kB), bl. 8.
- ↑ "www.sobranie.mk: Assembly of the Republic of Macedonia". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 29 Oktober 2013.
- ↑ "Regional- und Minderheitensprachen" (PDF) (in Duits). Berlin: Federal Ministry of the Interior. 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 April 2012. Besoek op 12 Augustus 2012.
- ↑ "National and Ethnic Minorities in Hungary" (PDF). Facts About Hungary (in Hongaars). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Oktober 2017. Besoek op 12 Augustus 2012.
- ↑ "National minorities and minority languages" (in Sweeds). Swedish Ministry for Integration and Gender Equality. 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2014. Besoek op 12 Augustus 2012.
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Vlax" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Balkan" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2019. Besoek op 8 Mei 2016.
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Sinte" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
- ↑ (cz) Hübschmannová, Milena (1993). Šaj pes dokaveras - Můžeme se domluvit. Olomouc: Pedagogická fakulta UP Olomouc. p. 23. ISBN 80-7067-355-9.