Die rooibloekom (Eucalyptus camaldulensis) is 'n boom en indringerplant wat in Suid-Afrika genaturaliseer geraak het vanaf Australië. Die Rooibloekom het gladde gevlekte bas en kan geweldig groot word en is immergroen. Die bome groei vinnig. In Australië groei dit in elke deelstaat behalwe Tasmanië.

Rooibloekom
Hoofstam van 'n 700-jaar oue rooibloekom.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Eucalyptus
Spesie:
E. camaldulensis
Binomiale naam
Eucalyptus camaldulensis
Dehnh., (1832), nom. cons.

Infraspesies

wysig

Die spesie het sewe infraspesies:

  • Eucalyptus camaldulensis subsp. acuta Brooker & M.W.McDonald
  • Eucalyptus camaldulensis subsp. arida Brooker & M.W.McDonald
  • Eucalyptus camaldulensis subsp. camaldulensis
  • Eucalyptus camaldulensis subsp. minima Brooker & M.W.McDonald
  • Eucalyptus camaldulensis subsp. obtusa (Blakely) Brooker & M.W.McDonald
  • Eucalyptus camaldulensis subsp. refulgens Brooker & M.W.McDonald
  • Eucalyptus camaldulensis subsp. simulata Brooker & Kleinig

Fotogalery

wysig

Bronne

wysig

Sien ook

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Eucalyptus camaldulensis