Rooiluisie
Spesie van protea familie
Die rooiluisie (Leucospermum calligerum) is 'n blomdraende struik wat tot die Leucospermum genus hoort en deel vorm van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom op die Bokkeveld-eskarp, Gifberg tot Olifantsrivier, en Bredasdorpberge, Bonteberg tot Langeberg, Riversdale-vlakte en die Potberg. Die struik word tot 2 m groot en dra blomme van Julie tot Januarie.
Rooiluisie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. calligerum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum calligerum (Salisb. ex Knight) Rourke, 1969
| |
Sinonieme | |
In Engels staan dit as die Arid pincushion bekend.