Roux
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roux kan na een van die volgende verwys:
Plekke
wysig- Paul Roux, 'n dorp in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika.
- Rouxville, 'n dorp in die suidooste van die Vrystaat in Suid-Afrika, net wes van Lesotho.
- Roux, België, 'n dorpie in die Belgiese provinsie Hainault.
Mense
wysigRoux is 'n van. Die eerste Roux in Suid-Afrika was Paul Roux (1665 - 1723/02/07). Hy het op 4 Augustus 1688 op die VOC-skip genaamd Berg China in die Kaap aangekom.
Sommige van die bekende Roux sluit in:
- Adrian Roux (1812 - 1884), die tweede leraar van die NG Kerk wat in Suid-Afrika georden is.
- Barry Roux, Suid-Afrikaanse prokureur.
- Dawid Roux, Suid-Afrikaanse fotograaf.
- Jako Roux, Afrikaanse skrywer wat onder die verhoognaam Jak de Priester optree.
- Lindie Roux (1958?), Suid-Afrikaanse aktries.
- Mannetjies Roux, voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
- Paul Hendrik Roux (1862 - 1911), 'n predikant en soldaat.
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Roux. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |