Ruschia canonotata

Plantspesie

Die beesvygie (Ruschia canonotata) is 'n vetplant uit die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Noord-Kaap en Vrystaat voorkom.

Ruschia canonotata
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Ruschia
Spesie:
R. canonotata
Binomiale naam
Ruschia canonotata
(L.Bolus) Schwantes 1926
Sinonieme
  • Mesembryanthemum canonotatum L.Bolus
  • Ruschia orsmondiae L.Bolus

Bronne

wysig