Ruschia densiflora
Ruschia densiflora is 'n vetplant uit die vygiefamilie van Suid-Afrika en is endemies in die Wes-Kaap. Dit kom van Lambertsbaai tot by Clanwilliam voor in 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en is deel van die fynbos. Twee van die drie subpopulasies is reeds uitgewis deur aartappel boerdery. Die oorblywende populasie word kleiner as gevolg sy habitat wat agteruitgaan, dit is op 'n padskouer naby Clanwilliam.
Ruschia densiflora | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Ruschia |
Spesie: | R. densiflora
|
Binomiale naam | |
Ruschia densiflora L.Bolus 1966
|