Rijswijk, Zuid-Holland
Munisipaliteit in Suid-Holland, Nederland
(Aangestuur vanaf Ryswyk)
Rijswijk is 'n voorstad van Den Haag ('s-Gravenhage) in die provinsie Zuid-Holland (Nederland).
Rijswijk | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Jaagpad in Rijswijk | |
Ligging van Rijswijk-munisipaliteit in Zuid-Holland | |
Koördinate: 52°02′00″N 4°19′00″O / 52.03333°N 4.31667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Huri Sahin (GL) |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,48 km2 (5,59 vk. myl) |
• Land | 14,05 km2 (5,42 vk. myl) |
• Water | 0,43 km2 (0,17 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 47 024 |
• Digtheid | 3 347/km2 (8 670/vk. myl) |
Poskode | 2280-2289 |
Skakelkodes | 015, 070 |
Webwerf | www.rijswijk.nl |
Met die Vredesooreenkoms van Rijswijk in 1697 eindig die Negejarige Oorlog, wat in 1688 deur die Franse koning Lodewyk XIV begin is.
Lodewyk XIV staan die Réunions ("Herenigings"; Duitse en Nederlandse gebiede wat deur Frankryk beset is) weer af, behalwe vir die gewes Elsas met Straatsburg teen die linker Rynoewer, en erken Willem van Oranje as koning van Engeland.