SA
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
(Aangestuur vanaf S.A.)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
SA kan verwys na:
Lande
wysig- Suid-Afrika, hoewel RSA meer algemeen is en die ISO-landkode ZA is.
- Saoedi-Arabië, 'n land in die Midde-Ooste (landkode: SA).
- Suid-Amerika, 'n kontinent in die suidelike halfrond.
- Suid-Australië, 'n staat in Australië.
Beroepe
wysig- Senior Advokaat, regsgeleerde wat in die hof as pleitbesorger vir litigante optree.
- Stelsel Administrateur, rekenaarspesialis wat na 'n stelsel omsien.
Afkortings
wysig- Sa., 'n afkorting vir Saterdag.
- s.a., 'n afkorting vir sine anno, sonder jaartal.