SC Rooiwit Essen
|
Volledige naam |
Sport-Club Rot-Weiß Essen 1907 e.V.
|
Stigtingsdatum |
1 Februarie 1907
|
Tuisveld |
Georg Melches-stadion, Essen
|
Kapasiteit |
15 000
|
Kompetisie |
3. liga
|
SC Rooiwit Essen is 'n sokkerklub uit die stad Essen in Duitsland. Die klub het in 1907 ontstaan as SV Vogelheim met die samesmelting van SC Preußen en Deutsche Eiche. Die huidige naam is in 1923 aangeneem.
RW Essen se beste jare was gedurende die vroeë vyftigs van die vorige eeu en wen in 1953 die Duitse beker en in 1955 die Duitse kampioenskap. Hierdeur het RW Essen die eerste Duitse span geword wat deelgeneem het aan die Europese beker I.
Deur finansiële probleme is die klub al drie keer 'n lisensie geweier (1984, 1991 en 1994) en dit het elke slag 'n verpligte relegasie tot gevolg gehad. In 1994 het die span die eindstryd van die Duitse beker gehaal, maar verloor teen SV Werder Bremen.
Onlangse ligaposisionering
wysig
- 1963-64 (II) Regionalliga Wes 10de
- 1964-65 (II) Regionalliga Wes 7de
- 1965-66 (II) Regionalliga Wes 2de
- 1966-67 (I) Bundesliga 18de
- 1967-68 (II) Regionalliga Wes 2de
- 1968-69 (II) Regionalliga Wes 2de
- 1969-70 (I) Bundesliga 12de
- 1970-71 (I) Bundesliga 18de
- 1971-72 (II) Regionalliga Wes 2de
- 1972-73 (II) Regionalliga Wes 2de
- 1973-74 (I) Bundesliga 13de
- 1974-75 (I) Bundesliga 12de
- 1975-76 (I) Bundesliga 8ste
- 1976-77 (I) Bundesliga 18de
- 1977-78 (II) 2.Bundesliga Noord 2de
- 1978-79 (II) 2.Bundesliga Noord 8ste
- 1979-80 (II) 2.Bundesliga Noord 2de
- 1980-81 (II) 2.Bundesliga Noord 8ste
- 1981-82 (II) 2.Bundesliga 11de
- 1982-83 (II) 2.Bundesliga 14de
- 1983-84 (II) 2.Bundesliga 17de
- 1984-85 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 1ste
- 1985-86 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 1ste
- 1986-87 (II) 2.Bundesliga 10de
- 1987-88 (II) 2.Bundesliga 11de
- 1988-89 (II) 2.Bundesliga 16de
|
- 1989-90 (II) 2.Bundesliga 6de
- 1990-91 (II) 2.Bundesliga 15de
- 1991-92 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 2de
- 1992-93 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 1ste
- 1993-94 (II) 2.Bundesliga 20ste
- 1994-95 (III) Regionalliga Wes/SW 4de
- 1995-96 (III) Regionalliga Wes/SW 2de
- 1996-97 (II) 2.Bundesliga 17de
- 1997-98 (III) Regionalliga Wes/SW 17de
- 1998-99 (IV) Oberliga Noord-Ryn 1ste
- 1999-00 (III) Regionalliga Wes/SW 7de
- 2000-01 (III) Regionalliga Noord 13de
- 2001-02 (III) Regionalliga Noord 3de
- 2002-03 (III) Regionalliga Noord 3de
- 2003-04 (III) Regionalliga Noord 1ste
- 2004-05 (II) 2.Bundesliga 17de
- 2005-06 (III) Regionalliga Noord 1ste
- 2006-07 (II) 2.Bundesliga 15de
- 2007-08 (III) Regionalliga Noord 12de
- 2008-09 (IV) Regionalliga Wes 7de
- 2009-10 (IV) Regionalliga Wes 5de
- 2010-11 (V) NRW-Liga 1ste
- 2011-12 (IV) Regionalliga Wes 8ste
- 2012-13 (IV) Regionalliga Wes 4de
- 2013-14 (IV) Regionalliga Wes
|
Regionalliga Wes 2013/14-seisoen
|
Alemannia Aken, VfL Bochum II, Fortuna Düsseldorf II, SC Rooiwit Essen, 1. FC Keulen II, SC Fortuna Keulen, FC Viktoria Keulen, Bayer 04 Leverkusen II, SV Lippstadt 08, Sportvriende Lotte, VfL Borussia Mönchengladbach II, SC Rooiwit Oberhausen, FC Schalke 04 II, Sportvriende Siegen, KFC Uerdingen 05, SSVg Velbert, SC Verl, SG Wattenscheid 09, SC Wiedenbrück 2000
|