Saalpeultjieboom
Die saalpeultjieboom (Wrightia natalensis) is 'n middelgroot boom wat voorkom noord vanaf Port St. Johns, Eswatini, Mosambiek, die Lebomboberge en tot in die suide van Zimbabwe asook Mosambiek.[1] Die boom is nie baie algemeen nie en groei in droë woud en op hellings. Die boom se blare is neerhangend, smal ellipties en liggroen. Die peule kan tot 300 mm lank word.
Saalpeultjieboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Wrightia |
Spesie: | W. natalensis
|
Binomiale naam | |
Wrightia natalensis Stapf, (1907)
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Wrightia natalensis". Flora of Zimbabwe. Besoek op 6 Augustus 2013.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Eksterne skakels
wysig- Wikispecies het meer inligting verwant aan Saalpeultjieboom