Saga (stad)
Saga (佐賀市 Saga-shi?, Sjabloon:IPA-ja) is die hoofstad van Saga-prefektuur, geleë op die eiland van Kioesjoe, Japan. Saga was die hoofstad van Saga-domein in die Edo-tydperk, en die grootste stad van die voormalige Hizen-provinsie. Sedert 1 Augustus 2020, het die stad 'n geskatte bevolking van 232,736 en 'n bevolkingsdigtheid van 539 mense per km2.[1] Die totale oppervlakte is 431.84 km2.
Saga 佐賀市 | |
---|---|
Spesiale stad van Japan | |
Saga stad | |
Bo:Saga Internasionale Ballon Fiesta, Twede:Saga Kasteel, 'n Erfenisterrein van Mietsu Naval Dock, Derde:Furuyu Spa, Saga Historiese Volksmuseum, Onder:Saga Shrine, (alle items van links na regs) | |
Koördinate: 33°16′0″N 130°18′0″E / 33.26667°N 130.30000°O | |
Land | Japan |
Streek | Kioesjoe |
Prefekture | Saga-prefektuur |
Regering | |
• Burgemeester | Toshiyuki Hideshima |
Oppervlak | |
• Totaal | 431,84 km2 (166,73 vk. myl) |
Bevolking (1 Augustus 2020) | |
• Totaal | 232 736 |
• Digtheid | 540/km2 (1 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+9 (Japan Standaardtyd) |
- Boom | Ginkgo |
- Blom | Kersiebloeisel (sakura) |
Webwerf | www |
Saga is geleë in die suidoos deel van Saga-prefektuur. Na die 2005 samesmelting het die stad baie lank noord na suid geword, dit grens die Ariake See aan die suide en Fukuoka-prefektuur aan die suidoos en noorde. Die noordelike half van die stad bevat die Sefuri-berge. Saga kan ook beskou word as binne die Groter Fukuoka Metropolitaanse Gebied, en by uitbreiding, Fukuoka-Kitakioesjoe Metropolitaanse Gebied.
Verwysings
wysig- ↑ "佐賀市公式ホームページ". City.saga.lg.jp. Besoek op 19 Maart 2022.
Eksterne skakels
wysigToerisme-inligting oor Saga op Wikivoyage
Wikimedia Commons bevat media in verband met Saga, Saga. |
- Saga City official website (in Japannees)
- Saga City official website (in Engels)
- About the Hagakure the Castle (in Engels)
- Saga International Balloon Fiesta (in Engels)