Saldanha-aalwyn

plantspesie

Saldanha-aalwyn (Aloe distans) is 'n aalwyn wat endemies aan die Wes-Kaap is waar dit tussen St. Helenabaai en Saldanhabaai voorkom. In Engels staan dit as die jeweled aloe of die golden tooth aloe bekend. Die aalwyn is stamloos en is 'n kruiper.

Saldanha-aalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. distans
Binomiale naam
Aloe distans
Haw., 1812

Galery

wysig

Sien ook

wysig