Samuel Eto'o Fils (Frans: ​[samɥɛl eto fis]; gebore 10 Maart 1981 in Douala) is 'n Kameroense sokkerspeler. Hy het vir die Kameroense nasionale sokkerspan uitgedraf.

Samuel Eto'o

Samuel Eto'o in 2011
Persoonlike inligting
GeboortenaamSamuel Eto'o Fils[1]
Gebore10 Maart 1981 (1981-03-10) (43 jaar oud)
GeboorteplekDouala, Kameroen[2]
Lengte1,79 m[3][4]
SpeelposisieAanvaller
Klubinligting
Huidige klubSampdoria
Nommer99
Jeugloopbaan
1992–1996Kadji Sports Academy
1996–1997Real Madrid Castilla
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1997–2000Real Madrid3(0)
1997–1998Leganés (leen)30(4)
1999Espanyol (leen)0(0)
2000Mallorca (leen)19(6)
2000–2004Mallorca120(48)
2004–2009Barcelona144(108)
2009–2011Inter Milaan67(33)
2011–2013Anzhi Makhachkala53(25)
2013–2014Chelsea21(9)
2014–2015Everton14(3)
2015–Sampdoria17(2)
Nasionale span
2000Kameroen O236(1)
1997–2014Kameroen118(56)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 12:21, 25 Mei 2015 (UTC).
† Kere uitgedraf (Doele).

Loopbaan

wysig
Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
1997/00 Real Madrid   Spanje Primera División 3 0
2000/04 RCD Mallorca   Spanje Primera División 120 48
2004/09 FC Barcelona   Spanje Primera División 145 108
2009/11 FC Internazionale Milano   Italië Serie A 67 33
2011/13 Anzhi Makhachkala   Rusland Russiese Sokker Kampioenskap 53 25
2013/14 Chelsea FC   Engeland Premier League 21 9
2014/15 Everton FC   Engeland Premier League 14 3
2015 UC Sampdoria   Italië Serie A 17 2

Verwysings

wysig
  1. "Premier League Clubs submit Squad Lists" (PDF) (in Engels). Premier League. 4 September 2013. p. 8. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 April 2016. Besoek op 2 Junie 2015.
  2. (en) "Samuel Eto'o Fils". FC Internazionale Milano. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2009. Besoek op 12 Januarie 2009.
  3. (en) Samuel Eto'o Fils
  4. (en) http://www.chelseafc.com/first-team/player/28608/title/samuel--eto'o

Eksterne skakels

wysig