Sandspruit (Moolmanspruit)
- Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in die Vrystaat. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Die Sandspruit is 'n spruit wat in die ooste van die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika vloei. Hierdie Sandspruit is 'n sytak van die Moolmanspruit wat op sy beurt in die Caledonrivier (Mohokare) uitmond.
Sandspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Caledonrivier |
Monding | Moolmanspruit |
Monding-hoogte | 1 618 m |
Koördinate: 28°44′17″S 27°57′4″O / 28.73806°S 27.95111°O |
Eksterne skakel
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.