Santa Marta is 'n stad in Colombia. Dit is die hoofstad van die departement Magdalena en die vierde grootste stedelike stad van die Karibiese streek Colombia, na Barranquilla, Cartagena en Soledad.

Santa Marta
Stad
Vlag van Santa Marta
Vlag
Wapen van Santa Marta
Wapen
Ligging van Santa Marta
Ligging van die stad en munisipaliteit van Santa Marta in Magdalena-departement.
Santa Marta is in Colombia
Santa Marta
Santa Marta
Ligging in Colombia
Koördinate: 11°14′31″N 74°12′19″W / 11.24194°N 74.20528°W / 11.24194; -74.20528
LandVlag van Colombia Colombia
StreekKaribiese streek
DepartementMagdalena
Gestig29 Julie 1525
Founded byRodrigo de Bastidas
Vernoem naMartha
Regering
 • BurgemeesterVirna Johnson (2020-2023)
Oppervlak
 • Stad2 393,65 km2 (924,07 vk. myl)
 • Stedelik
55,10 km2 (21,27 vk. myl)
Hoogte
6 m (20 ft)
Bevolking
 (2018-sensus[1])
 • Stad499 192
 • Digtheid210/km2 (540/vk. myl)
 • Stedelik
455 299
 • Stedelike digtheid8 300/km2 (21 000/vk. myl)
 DANE
Demoniem(e)Samario
TydsoneUTC-05 (Colombia Standard Time)
Postal code
470001-470017[2]
Skakelkodes57 + 5
WebwerfOfficial website (in Spaans)

Geskiedenis

wysig

Die gebied rondom Santa Marta is voor die aankoms van die Spaanse ontdekkingsreisigers deur Indiane van die Tayrona-kultuur bewoon. Die stad is gestig deur die Spaanse veroweraar Rodrigo de Bastidas, wat die terrein gekies het vir sy natuurlike skoonheid en 'n veilige hawe. Santa Marta is vandag 'n belangrike hawestad en sentrum van toerisme, geskiedenis en kultuur.

Simón Bolívar is op 17 Desember 1830 by die hacienda (plaas) Quinta de San Pedro Alejandrino aan die buitewyke van Santa Marta oorlede.[3][4]

Verwysings

wysig
  1. https://www.dane.gov.co/files/varios/informacion-capital-DANE-2019.pdf
  2. "Santa Marta Postal Codes". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2019. Besoek op 31 Augustus 2017.
  3. "Santa Marta historia y tradición" (in Spaans). Ministerio de Educación Nacional.
  4. "Colombia" (in Spaans). Decameron. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2009. Besoek op 28 Mei 2009.