Saratof-oblast
federale deelgebied van Rusland
Saratof-oblast (Russies: Сара́товская о́бласть, Saratofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Saratof.
Saratof-oblast Саратовская область | ||||
Die ligging van Saratof-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Wolga | |||
Ekonomiese streek | Wolga | |||
Stigting | 5 Desember 1936 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Saratof | |||
Leier | Waleri Radajef | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 2 521 892 | |||
Volgorde | 19de | |||
Digtheid | 25,17/km2 | |||
Stedelik | 74,5% | |||
Plattelands | 25,5% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 100 200 km2 | |||
Volgorde | 36ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 34 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://saratov.gov.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Notas
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia