Satellietbus

Tipe ruimtetuig

'n Satellietbus (ook ruimtetuigbus) is die hoofraam en strukturele gedeelte van 'n satelliet of ruimtetuig waarin die loonvrag en al die wetenskaplike instrumente geberg word.

Kommunikasiesatelliet en loonvragmodule

Busontplooide satelliete verskil van spesifiek- ontwerpte satelliete. Eersgenoemde word aangepas vir die kliënt se behoeftes bv. spesiale sensors of kommunikasietransponders om te verseker dat die sending suksesvol voltooi word.[1][2][3][4]

Satellietbusse word gewoonlik gebruik vir geosinchrone satelliete, veral telekommunikasiesatelliete. Hulle word ook gebruik vir ruimtetuie wat laer wentelbane gebruik, soms ook vir lae aardwentelbaansendings.


Voorbeelde

wysig
 
Diagram van die James Webb-ruimteteleskoop bus. Die sonpaneel is in groen en die ligpers platoppervlaktes is verkoelerskadus.[5]
  • Boeing DS&S 702
  • Lockheed Martin Space Systems A2100
  • Alphabus
  • INVAP ARSAT-3K
  • Airbus D&S Eurostar
  • ISRO's I-1K, I-2K, I-3K, I-4K, I-6K, en Indiese Mini-satellietbus
  • NASA Ames MCSB
  • SSL 1300
  • Orbital ATK GEOStar
  • Mitsubishi Electric DS2000
  • Satellietbus van die James Webb-ruimteteleskoop
  • SPUTNIX TabletSat
  • SPUTNIX OrbiCraft-Pro

Komponente

wysig

'n Satellietbus bestaan gewoonlik uit die volgende substelsels:[6]

  • Beheer- en dataverwerkingstelsel
  • Kommunikasiestelsel en antenna's
  • Elektriese stelsel
  • Aandrywing
  • Temperatuurbeheer
  • Posisiebeheerstelsel
  • Navigasie en beheerstelsel
  • Struktuur en stutte
  • Lewensondersteuning vir bemande ruimtevaarte

Verwysings

wysig
  1. "TU Delft: Spacecraft bus subsystems". Lr.tudelft.nl. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 23 April 2014.
  2. "Spacecraft Systems". Braeunig.us. Besoek op 23 April 2014.
  3. "The James Webb Space Telescope". Jwst.nasa.gov. Besoek op 23 April 2014.
  4. "Antrix Corporation Ltd - Satellites > Spacecraft Systems & Sub Systems". Antrix.gov.in. 24 September 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2014. Besoek op 23 April 2014.
  5. "Status of the JWST Sunshield and Spacecraft" (PDF).
  6. Satellite Bus Subsystems Geargiveer 5 September 2012 op Wayback Machine, NEC, accessed 25 August 2012.