Saterfries
Saterfries of Saterland-Fries (Seeltersk, Duits: Saterfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 2 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Nedersakse (Saterland) gepraat word. Dit is die laaste dialek van Oos-Fries, wat vandag nog bestaan.
Saterfries Seeltersk | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Duitsland | |
Gebied: | Nedersakse | |
Totale sprekers: | 2 000[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Anglo-Fries Saterfries | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Duitsland | |
Gereguleer deur: | ||
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n erg bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | gem
| |
ISO 639-3: | stq
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die naaste tale, wat nou aan Saterfries verwant is, is Noord- en Oos-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.
Verwysings
wysig- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Saterfriesisch" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2019. Besoek op 6 April 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Saterfries.
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†) |