Saul Joseph Adelman

Saul Joseph Adelman (18 November 1944, Atlantic City)[1] is 'n sterrekundige by The Citadel se Fisika Departement in Charleston, Suid-Carolina.[2] Adelman het sy baccalaureusgraad in fisika van die Universiteit van Maryland in 1966 ontvang en sy Ph.D in sterrekunde van die California Institute of Technology in 1972.[3] Hy spesialiseer in sterrekunde.

Saul Joseph Adelman
Gebore 18 November 1944
Atlantic City
Nasionaliteit Amerikaans
Vakgebied Sterrekunde
Instelling(s) The Citadel se Fiskia Departement in Charleston, Suid-Carolina
Alma mater Universiteit van Maryland, California Institute of Technology
Bekend vir Medeskrywer vir Bound for the Stars: Travel in the Solar System and Beyond (1981, ISBN 0-13-080382-0)

Saul Adelman is mede-skrywer van Bound for the Stars: Travel in the Solar System and Beyond (1981, ISBN 0-13-080382-0). Daarbenewens is hy die skrywer / mede-outeur van 502 wetenskaplike artikels in sterrekunde.[4]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Saul Adelman CV" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 Mei 2008. Besoek op 2 April 2009.
  2. "Saul Adelman" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2008. Besoek op 2 April 2009.
  3. "A study of twenty-one sharp-lined non-variable cool peculiar A stars". Besoek op 2 April 2009.
  4. "Adelman, S on NASA ADS Author Search" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2015. Besoek op 17 April 2009.