Maak hoofkeuseskerm oop

Sauropsida ("akkedisgesigte") is ’n groep amniote wat alle bestaande reptiele en voëls asook hul uitgestorwe voorsate insluit. Sauropsida word onderskei van Synapsida, wat soogdiere en hul uitgestorwe voorsate bevat.

Sauropsida
Tydperk: Mississippium-Holoseen
312–0 m. jaar gelede
Die skilpad en die eend is albei souropsides.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Reptilia
Klade: Sauropsida
(Goodrich, 1916)
Subgroepe
  • Anapsida
  • Diapsida

KlassifikasieWysig

Die kladogram hieronder skets die "stamboom" van Sauropsida; dit is ’n vereenvoudigde weergawe van dié van Laurin en Gauthier (1996).[1]

Sauropsida
unnamed
Anapsida

Mesosauridae  


unnamed

Millerettidae  


unnamed

Lanthanosuchidae


unnamed

Nyctiphruretia


unnamed

Pareiasauria  



Procolophonoidea  




?Testudines (skilpaaie en waterskilpaaie)  






Romeriida

Captorhinidae  


unnamed

Protorothyrididae*  


Diapsida

Araeoscelidia  


unnamed

Younginiformes  




?Ichthyosauria  



?Sauropterygia  



Lepidosauromorpha (akkedisse, slange ens.)      



Archosauromorpha (krokodille, voëls en verwante)   









VerwysingsWysig

  1. Laurin, M. and Gauthier, J.A. (1996). "Amniota. Mammals, reptiles (turtles, lizards, Sphenodon, crocodiles, birds) and their extinct relatives." Version 1 January 1996. http://tolweb.org/Amniota/14990/1996.01.01 in The Tree of Life Web Project, http://tolweb.org/