Scansoriopteryx
Scansoriopteryx ("klimmende vlerk") is 'n genus dinosourusse wat tot Maniraptora behoort. Dit is beskryf van 'n enkele jong fossiele spesimen wat in Liaoning, China, ontdek is en was so groot soos 'n mossie. Dit het aanpassings aan die voete gehad wat dui op 'n boomklimleefstyl.
Scansoriopteryx | |
---|---|
Skeletrestourasie van die tipespesie. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klade: | Dinosauria |
Klade: | Saurischia |
Klade: | Theropoda |
Familie: | †Scansoriopterygidae Czerkas & Yuan, 2002 |
Genus: | †Scansoriopteryx Czerkas & Yuan, 2002 |
Sinonieme | |
|
Scansoriopteryx het 'n ongewone, verlengde derde vinger gehad wat 'n membraanagtige vlerk kon ondersteun het. By die tipespesimen is die afdrukke van vere gevind.[1]
Die meeste navorsers beskou die genus as 'n sinoniem vir Epidendrosaurus, terwyl sommige Scansoriopteryx as die junior sinoniem beskou,[2][3] hoewel dit die eerste geldige naam was wat gepubliseer is.[4]
Verwysings
wysig- ↑ Czerkas, S.A., en Yuan, C. (2002). "An arboreal maniraptoran from northeast China." Pp. 63-95 in Czerkas, S.J. (red.), Feathered Dinosaurs and the Origin of Flight. The Dinosaur Museum Journal 1. The Dinosaur Museum, Blanding, VSA PDF-weergawe
- ↑ Padian, Kevin. (2001) "Basal Avialae" in "The Dinosauria" in "The Dinosauria: 2de uitg." University of California Press. 2004.
- ↑ Feduccia, Alan; Lingham-Soliar, Theagarten; Hinchliffe; Richard, J. (November 2005). "Do feathered dinosaurs exist? Testing the hypothesis on neontological and paleontological evidence". Journal of Morphology. 266: 125–166. doi:10.1002/jmor.10382. PMID 16217748.
- ↑ Harris, J.D. (2004). "'Published works' in the Electronic Age: recommended amendments to Articles 8 and 9 of the Code". Bulletin of Zoological Nomenclature. 61 (3): 138–148. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2007. Besoek op 2 Julie 2022.
Skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Scansoriopteryx.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.