Schmidtia kalahariensis
plant spesie
Suurgras (Schmidtia kalahariensis) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika, Namibië, Angola, Tsjad, Soedan en Botswana is.
Schmidtia kalahariensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Schmidtia
|
Spesie: | S. kalahariensis
|
Binomiale naam | |
Schmidtia kalahariensis Stent
| |
Sinonieme | |
|
Suurgras verkies sandveld en is die enigste gras wat 'n suur afskei. Dit is die Kalahari se voorste opslaggras. Dit is 'n geharde eenjarige gras wat slegs in jare van baie goeie reënval neig om byna tweejarig te raak. In goeie reënjare groei dit tot 'n hoogte van byna 1m.[1][2]
Fotogalery
wysigVerwysings
wysig- ↑ van der Walt, Pieter; Elias (1999). le Riche. Pretoria: Pretoria. pp. 90–91. ISBN 0-620-23415-6.
- ↑ http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1369-2
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Schmidtia kalahariensis.