Bloukoeniebos
plantspesie
(Aangestuur vanaf Searsia glauca)
Die bloukoeniebos (Searsia glauca), voorheen Rhus glauca, is 'n boom wat 2-3 m hoog word en is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap. Die boom se FSA-nommer is 383.2.[1]
Bloukoeniebos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. glauca
|
Binomiale naam | |
Searsia glauca (Thunb.) Moffett, (2007)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom is tweeslagtig, met aparte bome wat mannetjies en vroulike blomme dra. Die boom blom van laat winter tot vroeë somer.