Searsia pterota
plantspesie
Die pendoringtaaibos (Searsia pterota) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap.
Pendoringtaaibos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. pterota
|
Binomiale naam | |
Searsia pterota (C.Presl) Moffett (2007)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 391.2.[1]