Searsia rehmanniana
plantspesie
Die stompblaartaaibos (Searsia rehmanniana) ((en) Blunt-leaved currant [1]) is 'n klein boom wat in ruigtes en grasveld in hoë reënvalstreke aard en voorkom vanaf Kaapstad noordwaarts tot in die noordelike Lebomboberge asook Eswatini en Mosambiek.
Stompblaartaaibos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. rehmanniana
|
Binomiale naam | |
Searsia rehmanniana Engl.
| |
Sinonieme | |
|
Die spesie het twee subspesies:
- Searsia rehmanniana var. glabrata (Sond.) Moffett
- Searsia rehmanniana var. rehmanniana
Die boom se FSA-nommer is 393.4.[2]
Fotogalery
wysig-
Blare
-
Vrugte
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008), TREES of the Kruger National Park, a field guide, Kaapstad: Struik Uitgewers, ISBN 978-1-77007-759-1
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Searsia rehmanniana.