Searsia rigida
plantspesie
Die kliptaaibos (Searsia rigida) is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan Gauteng, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Vrystaat.
Searsia rigida | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Searsia |
Spesie: | S. rigida
|
Binomiale naam | |
Searsia rigida (Mill.) F.A.Barkley (1965)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het drie subspesies:
- Searsia rigida var. dentata (Engl.) Moffett
- Searsia rigida var. margaretae (Burtt Davy ex Moffett) Moffett
- Searsia rigida var. rigida