Searsia tomentosa
Plantspesie
Korentebos {Searsia tomentosa) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap, Wes-Kaap asook Lesotho en Zimbabwe. Dit is ook deel van die fynbos.
Korentebos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. tomentosa
|
Binomiale naam | |
Searsia tomentosa (L.) F.A.Barkley (1943)
| |
Sinonieme | |
Die boom se FSA-nommer is 394.[1]