Hardeblaartaaibos
plantspesie
(Aangestuur vanaf Searsia tumulicola)
Die hardeblaartaaibos (Searsia tumulicola), voorheen Rhus tumulicola, is 'n boom wat tot 8 m hoog word. Die boom kom voor in Eswatini, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mosambiek, Mpumalanga, Noordwes en Zimbabwe voor.
Hardeblaartaaibos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. tumulicola
|
Binomiale naam | |
Searsia tumulicola (S.Moore) Moffett, (2007)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant blom van September tot November en dra vrugte van Oktober tot Desember.
Die boom se FSA-nommer is 394.3.[1]
Subspesies
wysigDie spesie het ook drie subspesies:
- Searsia tumulicola var. meeuseana (R.Fern. & A.Fern.) Moffett
- Searsia tumulicola f. pumila (Moffett) Moffett
- Searsia tumulicola var. tumulicola