Secale
Secale is 'n genus van plante wat aan die familie van ware grasse (Poaceae) behoort. Die bekendste lid van die genus is die graangewas rog (Secale cereale).[2][3] Die Roggeveld in Suid-Afrika is na 'n soort wilde rog, ook 'n spesie van hierdie genus, genoem.
Secale | |
---|---|
Wilde rog | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Secale |
Tipespesie | |
Secale cereale L.
| |
Sinonieme[1] | |
Gramen Ség. |
Spesies
wysig- Secale africanum Stapf - Noord-Kaap, Suid-Afrika
- Secale anatolicum Boiss. - Griekeland, Bulgarye, Turkye, Kaukasus, Irak, Iran
- Secale cereale L. - Turkye, wyd verbou en in baie plekke genaturaliseer
- Secale ciliatiglume (Boiss.) Grossh. - Turkye, Irak, Iran
- Secale iranicum Kobyl. - Iran
- Secale montanum Guss. -van Spanje + Marokko tot Pakistan
- Secale segetale (Zhuk.) Roshev. - Sentraal-Asië, Xinjiang, Kashmir, Pakistan, Afghanistan, Iran, Irak, Kaukasus
- Secale sylvestre Host - Balkan, Hongarye, Oekraïne, die Europese Rusland, Kaukasus, Sentraal-Asië
- Secale vavilovii Grossh. - Turkye, Kaukasus, Irak, Iran
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Secale.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Secale