Seepsteenspeldekussing
Spesie van die speldekussings
Die seepsteenspeldekussing (Leucospermum gerrardii) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor in Eswatini en Mpumalanga; by Barberton en Carolina. Dit is een van die min speldekussingspesies wat nie in die Wes-Kaap voorkom nie. Die struik word 0,4 m hoog en dra blomme van September tot November.
Seepsteenspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. gerrardii
|
Binomiale naam | |
Leucospermum gerrardii Stapf, 1912
|
In Engels staan dit as die Soapstone pincushion bekend.
Sien ook
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seepsteenspeldekussing.