Vlamdoring
plantspesie
(Aangestuur vanaf Senegalia ataxacantha)
Die Vlamdoring (Senegalia ataxacantha) is 'n boom wat wydverspreid voorkom in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die noordkusgebiede van die Oos-Kaap. Die kom wydverspreid in Afrika voor van Senegal tot Soedan en verder na die suide tot Suid-Afrika.[2]
Vlamdoring | |
---|---|
somer | |
winter | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Senegalia |
Spesie: | S. ataxacantha
|
Binomiale naam | |
Senegalia ataxacantha (DC.) Kyal. & Boatwr., 2013
| |
Sinonieme | |
|
Die kenmerkende eienskap van die boom is die vlamrooi peul wat die boom mooi laat lyk wanneer dit bedek is met die peule. Die blomme is romerig wit. In Engels staan die spesie bekend as die flame thorn. Die boom se FSA-nommer is 160.[3]
Galery
wysig-
Bloeiwyses -
Blaar en groen peul -
Tak wat verspreide dorings wys
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://www.iucnredlist.org/species/146218274/146218276
- ↑ "PlantZAfrika" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2016. Besoek op 15 Desember 2016.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Piet van Wyk. 2008. 978-1-77007-759-1