Blouhaak
(Aangestuur vanaf Senegalia erubescens)
Die Blouhaak (Senegalia erubescens; voorheen bekend as Acacia erubescens) is 'n boom endemies aan Afrika. In Suid-Afrika kom dit in Limpopo en Noordwes voor. In Afrika is dit inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan die boom bekend as Blue thorn.
Blouhaak | |
---|---|
'n Blouhaak op Krantzberg naby Thabazimbi. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Senegalia |
Spesie: | S. erubescens
|
Binomiale naam | |
Senegalia erubescens (Welw. ex Oliv.) Kyal. & Boatwr., 2013
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 64. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Blouhaak.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Blouhaak