Senegalia montis-salinarum

Plantspesie

Die Soutpansbergdoring (Senegalia montis-salinarum) is 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Soutpansberg voor. Die boom se FSA-nommer is 753.[1]

Senegalia montis-salinarum
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senegalia
Spesie:
S. montis-salinarum
Binomiale naam
Senegalia montis-salinarum
N.Hahn, (2016)

Verwysings

wysig

Sien ook

wysig