Serge Koussevitzky

Serge Koussevitzky[n 1] (Russies: Серге́й Алекса́ндрович Кусеви́цкий; Afrikaanse spelling: Sergei Aleksandrowitsj Koesewitski; 26 Julie [O.S. 14 Julie] 1874 – 4 Junie 1951) was 'n Russiesgebore dirigent, komponis en kontrabasspeler.

Serge Koussewitski

Hy was bekend om sy lang loopbaan as musikale direkteur van die Bostonse Simfonieorkes vanaf 1924 tot 1949.

Serge Koussewitski

Noemenswaardige eerste opvoerings

wysig

In konsert

wysig
  • Skriabin, Prometheus: The Poem of Fire, Moskou, 2 Maart 1911
  • Ravel se orkestrasie van Moessorgski se Prente by 'n Uitstalling, Parys, 19 Oktober 1922
  • Arthur Honegger se Pacific 231, 1923
  • Sergei Prokofiëf, Vioolconcerto No. 1 (Prokofiëf) met Marcel Darrieux as solis, Parys, 18 Oktober 1923
  • Prokofiëf, Simfonie No. 2 (Prokofiëf), Parys, 6 Junie 1925
  • Bax, Simfonie No.2, Boston, 13 Desember 1929
  • Prokofiëf, Simfonie No. 4 (Prokofiëf), Boston, 14 November 1930
  • George Gershwin, Tweede Rapsodie, Boston Simfonieorkes, Symphony Hall, Boston, 29 Januarie 1932
  • Bartók, Concerto vir Orkes (Bartók), Boston Simfonieorkes, Symphony Hall, Boston, 1 Desember 1944
  • Copland, Appalachian Spring (suite) Boston Simfonieorkes, 1945
  • Barber, Knoxville: Summer of 1915, Eleanor Steber as solis, Boston Simfonieorkes, 1948
  • Bernstein, The Age of Anxiety, Leonard Bernstein as solis, Tanglewood, 1949

Op plate

wysig
  • Ravel se orkestrasie van Moessorgski se Prente by 'n Uitstalling, Boston Simfonieorkes, Oktober 1930
  • Sibelius, Simfonie No. 7 (Sibelius), BBC Simfonieorkes, HMV, Londen, 1933
  • Richard Strauss, Also sprach Zarathustra, Boston Simfonieorkes, 1935
  • Roy Harris, Simfonie No. 3, Boston Simfonieorkes, 1939
  • Berlioz, Harold in Italië met William Primrose as solis, 1946
  • Copland, Appalachian Spring (suite), Boston Simfonieorkes, 1946

Verwysings

wysig
  1. Koussevitzky se oorspronklike Russiese naam word in Afrikaans as "Sergei Koesewitski" getranslitereer; hy het egter self die spelling "Serge Koussevitzky" aangeneem en dit gebruik in sy handtekening. (Sien The Koussevitzky Music Foundations se amptelike webtuiste). Besoek op 2009-11-05.)

Eksterne skakels

wysig
Kulturele poste
Voorafgegaan deur
Hugo Warlich
Musikale Direkteur, Filharmoniese Staatsorkes van Petrograd
1917–1920
Opgevolg deur
Emil Cooper

Notas

wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.