Sergei Kirof
Sergei Mironowitsj Kirof (Russies: Серге́й Миро́нович Ки́ров) (Oerzjoem, 15 Maart 1886 – Leningrad, 1 Desember 1934) was 'n Sowjet-Russiese politikus. Hy was van 1926 tot 1934 partyleier in Leningrad en bekend as vertroueling van Stalin. In Maart 1934 blyk hy egter tydens die sewentiende partykongres van die Kommunistiese Party so gewild te wees dat hy gesien word as 'n potensiële bedreiging vir die magposisie van Stalin. Op 1 Desember 1934 word hy vermoor onder verdagte omstandighede wat steeds onopgeklaar is, en waarby baie historici die betrokkenheid van Stalin vermoed. Die moord op Kirof lei die begin van Stalin se Groot Suiwering in.
Sergei Kirof | |
Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die Azerbeidjanse Kommunistiese Party
| |
Ampstermyn Julie 1921 – Januarie 1926 | |
Voorafgegaan deur | Grigori Kaminski |
---|---|
Opgevolg deur | Levon Mirzoyan |
Goewerneur van die Leningrad Oblast van die Leningrad Streekskomitee van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie van die Bolsjewiste
| |
Ampstermyn 1 Augustus 1927 – 1 Desember 1934 | |
Voorafgegaan deur | Pos geskep |
Opgevolg deur | Andrei Zhdanov |
Goewerneur van Sint Petersburg van die Leningrad Stadskomitee van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie van die Bolsjewiste
| |
Ampstermyn 8 Januarie 1926 – 1 Desember 1934 | |
Voorafgegaan deur | Grigory Yevdokimov |
Opgevolg deur | Andrey Zhdanov |
Volle lid van die 16de Politburo van die Bolsjewiste, 17de Politburo van die Bolsjewiste en Politburo van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie
| |
Ampstermyn 13 Julie 1930 – 1 Desember 1934 | |
Kandidaatlid van die 14de Politburo van die Bolsjewiste, 16de Politburo van die Bolsjewiste
| |
Lid van die 17de Politburo van die Bolsjewiste, Sekretariaat van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie
| |
Ampstermyn 10 Februarie – 1 Desember 1934 | |
Volle lid van die 17de Orgburo van die Bolsjewiste
| |
Ampstermyn 10 Februarie – 1 Desember 1934 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Sergei Mironovich Kostrikov 15 Maart 1886 Urzhum, Urzhumsky Distrik, Kirov Oblast, Vyatka Goewernaat, Russiese Ryk |
Sterf | 1 Desember 1934 (op 48) Leningrad, Sowjetunie |
Politieke party | Russiese Sosiaal Demokratiese Arbeidersparty (1904–1918), Kommunistiese Party van die Sowjetunie (1918–1934) |
Kirof was 'n ontvanger van die Orde van die Rooi Banier asook die Leninorde.
Literatuur
wysig- Robert Conquest: Stalin and the Kirov Murder, Londen (1989, herziene uitgave 2010), ISBN 0-09-173773-7
- Amy Knight: Who Killed Kirov?, New York, 1999, ISBN 0-8090-9703-6
- Sebag Montefiore, Simon: Stalin; het hof van de rode tsaar, Utrecht (2004), ISBN 90-71206-05-X
- Figes, Orlando: Fluisteraars; leven onder Stalin, Amsterdam (2008, Engelse uitgawe 2007), ISBN 978-0-8050-7461-1
- Overy, Richard: Dictators, Amsterdam (2005), ISBN 90-234-1309-1
- Radzinski, Edvard: Stalin; onthullingen uit geheime privé-archieven, Amsterdam (1996), ISBN 90-501-8316-6
- Volkogonov, Dmitri: Triomf en tragedie; een politiek portret van Josef Stalin, Houten (1990), ISBN 90-269-4094-7
Eksterne skakels
wysig- (en) Kort biografie van Kirof Geargiveer 11 Julie 2019 op Wayback Machine
- (en) Biografiese informasie oor Kirof
- (en) Agtergrond oor die moord op Kirof
- (fr) Informasie betreffende, en agtergrond oor, die moord op Kirof
- (en) Informasie betreffende die bloedbad by Astrachan, 1919
- (en) Uitgebreide informasie oor die ondersoek na die moord op Kirof[dooie skakel]
- (en) Agtergrond oor die moord op Kirof
- (en) Resensie van Amy Knigts: Who killed Kirov?, New York Times
Notas
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |