Malvalekker-spinnekopbos
Spesie van die spinnekopnbosse
(Aangestuur vanaf Serruria aitonii)
Die Malvalekker-spinnekopbos (Serruria aitonii) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Sederberg en Sandveld tot Groot-Winterhoekberge en Piketberg voor. Die struik is rond en word 1.0 m hoog en blom van Julie tot November.
Malvalekker-spinnekopbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Serruria |
Spesie: | S. aitonii
|
Binomiale naam | |
Serruria aitonii R.Br., (1810)
| |
Sinonieme | |
|
Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Twee maande nadat dit geblom het, val die vrugte af en miere versprei die sade. Hulle stoor die sade in hul neste. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte. Die plant groei in 'n bergagtige omgewing in rotsagtige sandsteengrond op hoogtes van 900 - 1 600 m.
In Engels staan dit as die Marshmallow Spiderhead bekend.
Bronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Malvalekker-spinnekopbos.