Onopsigtelike spinnekopbos
Spesie van die spinnekopbosse
(Aangestuur vanaf Serruria inconspicua)
Die onopsigtelike spinnekopbos (Serruria inconspicua) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit van die Kaapse Skiereiland tot by Houhoek voorkom. Die struik is platterig en word 20 cm hoog.
Onopsigtelike spinnekopbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. inconspicua
|
Binomiale naam | |
Serruria inconspicua L.Guthrie & T.M.Salter, (1942)
|
In Engels staan dit as die Cryptic Spiderhead bekend. Die plant kry sy naam weens die feit dat die blomme onopsigtelik is.
Bronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Onopsigtelike spinnekopbos.