Sesuvium sesuvioides

Plantspesie

Die ou kraal vygie (Sesuvium sesuvioides) is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, die Noord-Kaap, Noordwes en Limpopo voor.

Ou Kraal Vygie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Sesuvium
Spesie:
S. sesuvioides
Binomiale naam
Sesuvium sesuvioides
(Fenzl) Verdc., (1957)
Sinonieme
  • Diplochonium sesuvioides Fenzl
  • Diplochonium sesuvioides Wawra & Peyr.
  • Halimus sesuviodes (Fenzl) Kuntze
  • Halimus sesuvioides var. reduplicatum Hiern
  • Halimus sesuvioides var. welwitschii Hiern
  • Sesuvium digynum Welw. ex Oliv.
  • Sesuvium hoepfnerianum var. brevifolium Schinz

Bronne

wysig