Shaba-suikerbos
plantspesie
Die Shaba-suikerbos (Protea argyrea) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die plant is inheems aan Demokratiese Republiek die Kongo en Zambië. In Engels staan die plant bekend as Shaba sugarbush.
Shaba-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. argyrea
|
Binomiale naam | |
Protea argyrea Hauman, (1948)
|
Daar is ook 'n subspesie:
- Protea argyrea subsp. zambiana Chisumpa & Brummitt.