Shara Singh (gebore 27 Junie 1964)[1] is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n Parlementslid (LP) vir die Demokratiese Alliansie (DA).

Sy is in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies, waar sy 27ste op die nasionale DA-partylys was.[2]

Singh is van Indiese afkoms.[3]

Verwysings

wysig
  1. NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024
  2. "Shara Singh". People's Assembly (in Engels). Besoek op 1 Augustus 2024.
  3. Sudhi, K.S. (18 Junie 2024). "Indian diaspora makes it big in South African Parliament and provincial legislatures". The Hindu (in Engels). ISSN 0971-751X. Besoek op 1 Augustus 2024.

Eksterne skakel

wysig