Sheba, Mpumalanga
Sheba is 'n klein nedersetting noordoos van Barberton in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Op Sensus 2011 kaarte word dit aangedui as Bonanza Gold Mine, die naam van 'n ou uitgewerkte goudmyn.
Sheba | |
---|---|
Omgewing van Sheba op 'n kaart van 1887 | |
Koördinate: 25°43′0″S 31°09′58″O / 25.71667°S 31.16611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Umjindi |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,18 km2 (0,84 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 608 |
• Digtheid | 738/km2 (1 910/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 99.6% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 90.6% |
• Tsonga | 3.8% |
• Engels | 2.5% |
• Ander | 3.0% |
Skakelkode | 013 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Sheba". Sensus 2011.