Transvaalse goudvelde
Die Transvaalse goudvelde het ontstaan nadat goud in die 19de eeu in die Zuid-Afrikaansche Republiek ontdek is. Ná onbelangrike ontdekkings van 1840 tot 1870, is lonende goudneerslae gevind by:
- Leydsdorp in 1870 en 1883
- Geelhoutboomplaas, of Mac-Mac uitgrawings, in 1873
- Pelgrimsrus in 1873
- Barberton in 1881
- Kaapsehoop in 1882
- Ferreirasdorp in 1886 (Witwatersrand)
Sien ook
wysig- Randlords
- Vrystaatse Goudveld
- Witwatersrandse goudstormloop