Shijiazhuang
Shijiazhuang (Chinees: 石家庄) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 10 163 788 in 2010. Die stad is geleë suidwes van die hoofstad Beijing en Tianjin en wes van Taiyuan in die ooste van China. Shijiazhuang was tot 1948 as Shímén (石門) bekend.
Shijiazhuang 石家庄 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Shijiazhuang | |
Koördinate: 38°04′00″N 114°29′00″O / 38.06667°N 114.48333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Hebei |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Sun Ruibin (孙瑞彬) |
• Burgemeester | Ai Wenli (艾文礼) |
Oppervlak | |
• Stad | 15 722 km2 (6 070 vk. myl) |
• Stedelik | 399,3 km2 (154,2 vk. myl) |
• Metro | 1 917,3 km2 (740,3 vk. myl) |
Hoogte | 83 m (272 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 10 163 788 |
• Digtheid | 650/km2 (1 700/vk. myl) |
• Stedelik | 2 604 931 |
• Stedelike digtheid | 6 500/km2 (17 000/vk. myl) |
• Metro | 3 833 606 |
• Metrodigtheid | 2 000/km2 (5 200/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 050000 |
Webwerf | sjz.gov.cn |