Shine4
Suid-Afrikaanse musiekgroep (2001-2008)
Shine4 was 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat in Januarie 2001 gestig is. Hulle is bekend is vir snitte soos Mama ek wil 'n man hê, Perfekte Wêreld en Ramaja (oorspronklik deur Glenys Lynne).
Shine4 | |
---|---|
Genres | Popmusiek |
Jare aktief | 2001 - 2008 |
Etikette | SELECT-musiek |
Webwerf | shine4.co.za |
Lede | Desirèe Underwood Jill Middlekop Marlese Kapp Liesl Kriel |
Na sewe jaar en drie albums het Shine 4 in 2008 aangekondig dat hulle gaan ontbind. Om hul loopbaan mee af te sluit, het hulle 'n versamelalbum van hul grootste treffers getiteld Sien Jou Weer (Grootste Hits) vrygestel.
Die groep het bestaan het uit vier jong dames, naamlik: Desirèe Underwood, Jill Middlekop, Marlese Kapp en Liesl Kriel.
Diskografie
wysigAteljeealbums
wysigVersamelalbums
wysigDVD's
wysig- 2007: Shine 4 - Die Grootste Treffers (DVD)
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Shine4 se amptelike webwerf Geargiveer 25 Februarie 2008 op Wayback Machine