Die Shitlhavedam is 'n klein gronddam geleë in 'n kort boloop van die Shitlhavespruit naby Pretoriuskop in die Krugerwildtuin, Mpumalanga.

Shitlhavedam
Shitlhavedam in die Shitlhavespruit, suidelike Krugerwildtuin
Shitlhavedam in die Shitlhavespruit, suidelike Krugerwildtuin
Ligging Krugerwildtuin
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 25°08′41″S 31°19′30″O / 25.14468°S 31.32498°O / -25.14468; 31.32498
Dam in Shitlhavespruit
Doel Opgaardam en natuurhabitat
Eienaar SANParke
Hoogte bo seespieël 517 m

Die dam is vernoem na sersant Jafuta Xitlhave, een van die eerste veldwagters van die Sabiereservaat onder kolonel James Stevenson-Hamilton.[1]

Verwysings

wysig