Die Shitlhavespruit is 'n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Shitlhavespruit vloei in sy geheel in die Krugerwildtuin. Die Shitlhavedam naby Pretoriuskop is vernoem na sersant Jafuta Xitlhave, een van die eerste veldwagters van die Sabiereservaat onder kolonel James Stevenson-Hamilton.[1]

Shitlhavespruit
Shitlhavedam in die Shitlhavespruit, suidelike Krugerwildtuin
Shitlhavedam in die Shitlhavespruit, suidelike Krugerwildtuin
Shitlhavedam in die Shitlhavespruit, suidelike Krugerwildtuin
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Monding Mbiyamitirivier
Oorsprong-hoogte 419 m
Ligging van Shitlhavespruit op 'n kaart (Mpumalanga)
Shitlhavespruit
Shitlhavespruit
Koördinate: 25°10′7″S 31°23′21″O / 25.16861°S 31.38917°O / -25.16861; 31.38917

Verwysings

wysig

  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.