Simon Thurley
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Simon John Thurley, CBE | FSA | FRIBA | FRHistS, (29 Augustus 1962, Huntingdon) is 'n Engelse akademikus, argitektuurhistorikus, skrywer en televisie-aanbieder. Hy het as direkteur van die wêreld se grootste stedelike museum, die Museum of London, gedien en tussen April 2002 en Mei 2015 die amp van hoof uitvoerende beampte van English Heritage beklee. In 2020 is hy as provoos van Gresham College in Holborn, Londen benoem nadat hy reeds sedert 2009 besoekende professor by hierdie kollege was.[1]
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Amptelike webtuistes
- SimonThurley.com: About me[dooie skakel]