Sinknitried
chemiese verbinding
Algemeen | |
---|---|
Naam | Sinknitried |
Chemiese formule | Zn3N2 |
Molêre massa | 224,2 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1313-49-1[1] |
Voorkoms | grys-swart vaste stof[2] |
Fasegedrag | |
Strukturbericht | D5₃ |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | dx=6,40[2] |
Oplosbaarheid | reageer[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sinknitried is 'n verbinding van sink en stikstof met die chemiese formule Zn3N2.
Dit is 'n vastestof wat in droë lug taamlik stabiel is .
Kristalstruktuur
wysigSinknitried kristalliseer in die kubiese anti-bixbyïet-struktuur, D53 in die strukturbericht-klassifikasie.[4]
Chemiese eienskappe
wysigSinknitried kan verkry word deur 'n reaksie van sinkpoeier in 'n stroom droë ammoniakgas by verhoogde temperature (500-600 °C)[2]
Dit reageer hewig met water om sinkhidroksied en ammoniak te vorm:[3]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Zinc nitride". PubChem.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 F. Wagenknecht. R. Juza; Georg Bauer (1963). Handbook of preparative inorganic chemistry. New York; London: Academic press. p. 1080.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ 3,0 3,1 J. Newton Friend (1928). A textbook of Inorganis Chemistry. London: Charles Griffin &Co.
- ↑ "Bixbyite (Mn2O3, D53) Structure: AB3C6_cI80_206_a_d_e-001". Aflow.